Instellings
Daagliks Statistiek
0Gespeel
0Wen %
0Huidige
Reeks
0Maks
Reeks
Wen Verspreiding
(totaal # raaiskote om al 4 woorde te voltooi)
4
0
5
0
6
0
7
0
8
0
9
0
Kwartel ImageHi julle, ek is Kuifie, die Kwartel!
Raai al vier Kwartel woorde in 9 pogings.

Elke raaisel moet 'n geldige 5-letter woord wees. Druk die enter-knoppie om in te dien. Na elke raaisel, sal die kleur van die teëls verander om te wys hoe naby jou raaisel aan die woord was.
Voorbeelde
A
F
B
Y
T
Die letter A is in die woord maar op die verkeerde plek.
K
O
B
R
A
Die letters R en A is in die woord, R is op die regte plek maar A is op die verkeerde plek.
F
I
L
M
S
Die letters F, I, L, M, S is nie in die woord op enige plek nie. Wanneer jy 'n raaiselwoord in Kwartel tik, sal jy daardie woord vir al vier woorde raai. Al vier woorde wat jy oplos sal anders wees.
T
R
A
N
E
T
R
A
N
E
T
R
A
N
E
T
R
A
N
E
Vir die raaisel TRANE:
  1. Die woord bokant links het geen van die letters op die regte plek nie.
  2. Die woord bokant regs het die letter E op die regte plek sowel as die letter A.
  3. Die woord onder links het die N op die verkeerde plek.
  4. Die woord onder regs het die R op die regte plek en die E op die verkeerde plek.
Let wel boonste woorde is net eenvoudige voorbeelde om te wys hoe die speletjie werk. Jy het 9 raaisels om al 4 woorde korrek te kry. Sterkte!
'n Nuwe Kwartel sal elke dag beskikbaar wees!
Geskep deur Laurie Scheepers (www.codetonight.co.za). Gebaseer op die Engelse weergawe - Quordle, geskep deur Freddie Meyer
♥ Ondersteuners ♥
'n Groot dankie aan almal wat Kwartel ondersteun het:
Lukas Scheepers, my oorlê pa, ek mis jou vreeslik baie, Mia, my wonderlike vrou wat my met alles ondersteun, My skoonpa, dié Martin (Jupiter) Roos: Redigeerder, Francois Botha - vir raad en advies oor tegnologiese sake, My briljante seun Luka, vir elke dag se motivering, My ma, Anel, die sterkste vrou wat ek ken, en Max, ons 2de, wat in 2025 ons gesin voltooi 😊
In samewerking met die WAT